FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Geskenk

Riette Rust

    Product form
      FORMAT:

      R 360.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 360 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 60.00 per month!
      3x monthly payments of R 120.00 with
      4x fortnightly payments of R 90.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback

      CONTRIBUTORS: Riette Rust EAN: 9780624095354 COUNTRY: South Africa PAGES: 240 WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: Tafelberg DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      0%
      (0)
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Selfdood kan 'n geskenk wees

      Die titel van Riette Rust se boek het my van die eerste oogopslag af met die vraag gelaat: hoe bring jy selfdood en ’n geskenk by mekaar uit? Haar besoek aan ’n medium van Milnerton gee vir ons die eerste leidraad: “He wants you to know that he loves you very much, he admires you too. His death is a gift to you and the children.” (p. 127)
      Nadat die skrywer ’n pad moes loop deur trauma, rou, berading, selfs psigiatriese hulp, kon sy uiteindelik getuig van posttraumatiese groei, waaraan sy ’n hele hoofstuk (Hst 13) wy. Sy kon terugskouend, insien hoe JD se selfdood inderdaad ’n “geskenk” kon wees. Hulle is finansieel beter agtergelaat en sy siekte sou nie vir hulle ’n las wees nie.
      Met eerlikheid en gestroopheid takel die skrywer die moeilike onderwerpe – wat nie as ’n verrassing kom nie, gegewe die feit dat Riette Rust ’n gesoute en bekroonde joernalis is. Sy deins nie terug om in skokkende detail die gebeure rondom JD se dood neer te pen nie, ook nie die moeilike pad wat daarna gevolg het nie.
      Meer as twee bladsye word afgestaan aan Bronne en hulplyne, wat dui daarop dat sy nie bloot die gebeure self beleef het nie, maar ook deeglik nagevors het, ten einde vir die leser werkbare riglyne neer te pen oor onder andere die stadiums van rou, wat jy moet en nié moet sê nie, oor hoe jy sulke trauma oorleef en uiteindelik daardeur kan groei.
      Mens kan nie anders as om respek te hê vir hierdie vrou nie, hoewel ek nie al haar oortuigings deel nie. Haar verhaal wys op ’n stuk waarheid in Carl Jung se uitspraak wat sy aanhaal: “Ek is nie wat met my gebeur nie, ek is wat ek kies om te word.” (p. 210). Terwyl sy baie maklik ook in depressie kon bly wroeg het, het sy gekies om heel aan die ander kant uit te kom, om selfs weer liefde in haar lewe toe te laat.
      Die geskenk is uitgegee deur Tafelberg, ’n druknaam van NB Uitgewers.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account