FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Avonture van Wilde Willemientjie (2026)

Riana Scheepers

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 260.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 260 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 43.33 per month!
      3x monthly payments of R 86.66 with
      4x fortnightly payments of R 65.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Riana Scheepers se rymvernuf en Vian Oelofsen se illustrasies laat dié baba, wat nie om dowe neute Wilde Willemientjie heet, in volkleur lewe kry. Sy is wild! Voor die verskyning van haar eerste tand is Willemientjie se wildheid wêreldbekend. Met al die diere van die diereryk wat sy om haar pinkie kan draai, reis sy die wêreld vol: na die Kalahari, Paternoster, selfs die maan! En so tussen die klappe wat sy en die diere aan booswigte toedien, sorg hulle vir een groot makietie.

      CONTRIBUTORS: Riana Scheepers EAN: 9780624096382 COUNTRY: South Africa PAGES: 128 WEIGHT: 500 g HEIGHT: 280 mm
      PUBLISHED BY: Tafelberg Publishers Ltd DATE PUBLISHED: 2026-06-12 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General WIDTH: 210 mm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Riana Scheepers is op 9 Desember 1957 op Vryheid in KwaZulu-Natal gebore. In 1990 debuteer sy met die kortverhaalbundel, Die ding in die vuur, wat met die ATKV- en FAK-prys bekroon word. In 1992 ontvang sy die Eugène Marais-prys vir haar tweede bundel, Dulle Griet. Sedertdien is haar boeke topverkopers, in Suid-Afrika en in die buiteland.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account