FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Hen Wat Nie Kan Broei Nie

Euadia Engels
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Die hen wat nie kon broei nie maak deel uit van die Klankedoor Leesreeks, 'n volledige visueel-ouditiewe leesreeks vir die eerste drie skooljare. Die reeks kan aanvullend by enige lees- of remedierende program gebruik word. Die storieboekies kan ook onafhanklik gelees word. Die maklik leesbare teks is ideale stof vir selflees, veral vir kinders wat pas begin lees het. Die voorskoolse kleuter sal met groot genot na die rymklanke luister en die kleurvolle illustrasies bekyk. Die boeke is dus ook uitmuntend geskik vir voorlees. Die volledige reeks bestaan uit: *'n Reeks gegradeerde leesboekies *'n Werkboek ter ondersteuning van elk van die eerste vyf leesboekies. 'n Gesamentlike werkboek vir gebruik by die oorblywende leesboekies is in voorbereiding.
      Format: CONTRIBUTORS: Euadia Engels EAN: 9780636028890 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 35 g HEIGHT: 120 cm
      PUBLISHED BY: Maskew Miller Longman (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 1996-12-31 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Foreign Language Study / General WIDTH: 180 cm SPINE:

      Book Themes:

      Dutch, Educational: Modern (non-native or second) languages

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account