FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Avonture Van Rin

Jan Esterhuyse, Nikki Jones
    Product form
      FORMAT: Book
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Ruimland is 'n unieke taal- en leesreeks vir Afrikaans Eerste Taal. Die reeks fokus op die spesifieke uitkomstes vir die leerarea Taal, Geletterdheid en Kommunikasie en integreer ook ander leerareas soos Lewensorientasie en Wiskundigegeletterdheid.Die reeks ontwikkel kritiese denke, bevorder visuele geletterdheid en is geskik vir groep en individuele take. Dit sluit nou ook aan by die kind se ervaringsveld en vorm deel van 'n reeks wat strek van Graad 1 tot Graad 12. Die Ruimland-Pretleespak vir Graad 1 en 2 bestaan uit: 47 dierkaarte met raaisels, rympies, liedjies en interessante vrae wat kognitiewe en estetiese ontwikkeling bevorder; vyf plakkate om die leerleesproses te fasiliteer; drie afsonderlike blokspele bestaande uit prent-, woord- en klankblokke, met bypassende kaartjies vir die ontwikkeling van leesvaardigheid; 180 flitskaarte vir die vaslegging van leesvaardigheid; 95 leeskaarte; werkboeke wat skryfvaardigheid ontwikkel en geleentheid bied vir deurlopende assessering en Ruimlees en Pretlees leesboekies vir self-en voorlees.;Die Ruimland Leerderboek kan saam of afsonderlik van die pak gebruik word. 'n Holistiese benadering tot taalonderrig word gevolg.Die boek bestaan uit Storievelle en Speelvelle wat op die Storievelle reageer. In die Ruimgids Onderwysersgids, direkte leiding word aan die onderwyser gegee oor Kurrikulum 2005, metodologie en deurlopende assessering. Die leerderboek is gereproduseer in die onderwysersgids om verwysing te vergemaklik.
      Format: CONTRIBUTORS: Jan Esterhuyse, Nikki Jones EAN: 9780636034907 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 65 g HEIGHT: 164 cm
      PUBLISHED BY: Maskew Miller Longman (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2002-03-25 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Language Arts / General WIDTH: 240 cm SPINE:

      Book Themes:

      English, Dutch, Educational: First / native language

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account