FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Kaperjol

H. Schoeman, H. Du Preez, H. Koornhof
    Product form
      FORMAT: Book
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Leerders van Afrikaans as bykomende taal word in hierdie pragtig geillustreerde Leerdersboek, in die vorm van n tienerdagboek, bekendgestel aan die wel en wee van karakters in n wye verskeidenheid aktiwiteite en situasies word algemene Afrikaan gebruik vir geintegreerde taalwerk, met n fokus op effektiewe kommunikasie. die fyn uitgewerkte en klaskamerbeproefde aktiwiteite is daarop gemik om die spesifieke en kritieke uitkomste vir die leerarea Taal, Geletterdheid en Kommunikasie te dek en integrering oor die kurrikulum heen te bevorder . Die leerder word aan situasies en karakters blootgestel waardeur nuwe woordeskat op n opwindende wyse aangeleer word. assesseringsmetodiek word breedvoerig in die Onderwysersgids uiteengesit. Die Kaperjol Graad 6 leesboek ( n Bos vol vuur ) is ontwikkel vir gebruik saam met die Leerdersboek. Dit bied n boeiende verhaal met pragtige illustrasies wat bedoel is om die leerder se verbeelding te prikkel en visuele geletterdheid te bevorder.
      Format: CONTRIBUTORS: H. Schoeman, H. Du Preez, H. Koornhof EAN: 9780636044401 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 37 g HEIGHT: 211 cm
      PUBLISHED BY: Maskew Miller Longman (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2002-09-02 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Religion / General WIDTH: 156 cm SPINE:

      Book Themes:

      Spanish, Educational: Religious studies

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account