FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Trits: Mis, Mirakel, Drif: Drama en aantekeninge: Grade 12

R. De Wet

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 208.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 208 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 34.66 per month!
      3x monthly payments of R 69.33 with
      4x fortnightly payments of R 52.00 with

      Format:

      Die vervlegting van die naiewe, die groteske en die bonatuurlike, asook die stryd van die menslike gees om bevryding, bind Mis, Mirakel en Drif tot ’n drieluik, ’n musikale eenheid as’t ware, waarin variasies van verskeie temas weerklink. Al die “verlore persone” ontsnap uit ’n verstikkend gewone lewe en betree deur die toedoen van “teater” en ’n reeks “towenaars” die buitengewone, dog gevaarlike wereld van fantasie en vervulling. Terselfdertyd verskil die drie stemmingstukke wesenlik van mekaar omdat elk ’n spesifieke atmosfeer het. Reza de Wet, bekroonde dramaturg van Vrystaat-trilogie, lewer met Trits: Mis, Mirakel, Drif, ’n tweede trilogie waarin sy noukeurig gestruktureerde werke met die rare kombinasie van speelbaarheid en leesbaarheid gebruik om boeiende verhale oor te dra. Hierdie uitgawe help Afrikaans Huistaal-leerders met hul voorbereiding vir die Nasionale Graad 12-eksamen.
      CONTRIBUTORS: R. De Wet EAN: 9780636085602 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 295 g HEIGHT: 210 cm
      PUBLISHED BY: Maskew Miller Longman (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2013-04-19 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Performing Arts / General WIDTH: 148 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage general interest: Drama and performing arts

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account