FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Taalwerkboek Afrikaans EAT

Joline de Klerk

    Product form
      FORMAT:

      R 202.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 202 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 33.66 per month!
      3x monthly payments of R 67.33 with
      4x fortnightly payments of R 50.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      Ekstra taaloefeninge is iets wat skaars is en menige onderwyser (ouer en leerder) soek. Dit is wat die Taalwerkboek Afrikaans Huistaal Graad 10-12 ideaal maak:Dit is ’n taalhersieningsboek vir Afrikaans Huistaal met oefeninge vir taalstrukture en -konvensies. Daar is hersieningsoefeninge van die volgende taalaspekte: woordkeuses, sinsbou, spelling, punktuasie, woordeskat-uitbreiding en kritiese taalbewustheid. Die hersieningsvrae is ook in noue samehang met die Nasionale Eksamen-vraestel 1 vir Afrikaans Huistaal (NSS en IEB) opgestel.Hierdie boek is ideaal vir die leerder wat taalstrukture en -konvensies onder die knie wil kry en ekstra oefening wil doen. Die boek dien as aanvulling vir all taalhandboeke.Antwoorde word op ‘n QR-kode verskaf.
      CONTRIBUTORS: Joline de Klerk EAN: 9780637005746 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 190 g HEIGHT: 280 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2024-07-01 CITY: GENRE: EDUCATION / Reference, EDUCATION / Teaching / Subjects / Reading & Phonics, EDUCATION / Teaching / Subjects / Language Arts, STUDY AIDS / Study Guides WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      Reference works, Education, Teaching of a specific subject, Educational: Language, literature and literacy, Educational: First / native language: Reading and writing skills, Educational: Study and revision guides

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Joline de Klerk en Mia Singels is beide ervare onderwysers met baie jare ondervinding in die Afrikaansklaskamer. Beide van hulle is betrokke met die skryf van studiegidse en/of Klasgids-artikels en het baie ondervinding met die nasien van matriekvraestelle in die Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen. Joline de Klerk en Mia Singels is beide ervare onderwysers met baie jare ondervinding in die Afrikaansklaskamer. Beide van hulle is betrokke met die skryf van studiegidse en/of Klasgids-artikels en het baie ondervinding met die nasien van matriekvraestelle in die Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account