FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Coucou, Lulu

Fanie Viljoen, Elsbeth Eksteen
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Drome word waar in die laaste boek in hierdie gewilde meisiereeks! Uiteindelik word Lulu se grootste droom bewaarheid: sy gaan Parys toe vir haar eie modevertoning, en die grootste name in die modewêreld gaan haar klere modelleer!Die nare tweeling, Alex en Alet, daag ook onverwags op en Lulu is eers bang hulle gaan al haar planne in die wiele ry - maar dan loop iets GROOT verkeerd!Al die uitrustings wat sy gemaak het, raak weg en arriveer nooit in Parys nie!Lulu en haar vriende en familie moet inderhaas ’n plan maak, maar Lulu is op die punt om moed op te gee. Kan sy nog ’n suksesvolle modevertoning doen en haar drome laat waar word?
      Format: CONTRIBUTORS: Fanie Viljoen, Elsbeth Eksteen EAN: 9780639600765 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 212 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2021-01-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Sy boeke BreinBliksem en Onderwêreld is albei met die Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, hy het al ’n rits ATKV-Woordveertjies en ’n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en hy wen 2019 se kompetisie met Offers vir die vlieë. Elsbeth Eksteen is ’n voltydse beeldende kunstenaar wat in Pretoria woon. Sy put haar inspirasie uit skoonheid in sy vele vorms – die skoonheid van ’n glimlag, die natuur, die skoonheid van ’n mooi rok, en bowenal, die skoonheid binne elkeen van ons. Sy is ook die illustreerder van al die ander boeke in die Lulu-reeks.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account