FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Hekel en word heel 2

Nadia de Kock, Hilda Steyn, Jessica Haasbroek
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Stories en patrone in Hekel en word heel 1 het talle hekelliefhebbers bemoedig en vol hoop gelaat. Die nuwe boek in die reeks sal ook. Dit bevat nuwe patrone en stories oor hoe hekel 21 mense deur moeilike en donker tye gehelp het. Die stories wissel van verlies, werkverwante stres, depressie, siekte, dood tot mishandeling. Een-en-twintig mense maak hul harte oop en vertel hul aangrypende verhale van stryd en uiteindelike oorwinning. Hulle vind genesing in hekel en werk konstruktief en kreatief om verlies of hartseer te hanteer. Elke storie dien as inspirasie vir ’n motief en hierdie motief word in ’n projekpatroon gebruik. Daar is maklike en meer uitdagende patrone – iets vir almal! Hierdie unieke hekelboek bevat patrone vir ponchos, serpe, tjalies, truie en snoedels om net ’n paar te noem. Hekel en word heel 2 is ’n viering van 21 mense se oorwinnings!
      Format: CONTRIBUTORS: Nadia de Kock, Hilda Steyn, Jessica Haasbroek EAN: 9780639601007 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 280 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2021-03-01 CITY: GENRE: CRAFTS & HOBBIES / Needlework / Crocheting, CRAFTS & HOBBIES / Needlework / Knitting WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      Knitting and crochet

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Nadia de Kock is ’n skrywer van Johannesburg en het twee romans op haar kerf¬stok met drie romans op haar kerfstok. Die derde, Die wolkversamelaars, het in 2019 verskyn. Sy skryf ook gereeld artikels en kortverhale vir vrouetydskrifte. Nadia glo vas in die towerkrag van die digkuns, die vrede wat te vind is in die natuur, en in die helende krag van hekel. Hilda Steyn is ’n bekende ontwerper van Pretoria. Gelouter deur die lewe kap sy vir haar ’n nuwe, gelukkiger paadjie uit met behulp van haar eindelose kreati¬witeit. Haar patrone word wêreldwyd geniet. Jessica Haasbroek is ‘n jong, vryskut hekelontwerper vir verskeie jaarnhuise in Suid-Afrika. Haar ontwerpe en kleurkombinasies is vars en modern. Sy is ‘n inspirasie vir jong hekelaars wat die bedryf betree.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account