FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Kan ʼn walvis winde los? En ander gruwelike en grillerige vrae oor diere

Jaco Jacobs, Zinelda McDonald
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!
      Format: CONTRIBUTORS: Jaco Jacobs, Zinelda McDonald EAN: 9780639601243 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 212 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2020-07-29 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Humor / General WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage general interest: General knowledge and interesting facts, Children’s / Teenage general interest: Humour and jokes

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Jaco Jacobs is die gewilde skrywer van talle bekroonde topverkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners. Sy skryfwerk wissel van prettige kinderrympies tot spokerige grilstories, van vermaaklike feiteboeke tot lekker skaterlagstories.Hy het reeds meer as 150 boeke die lig laat sien, en meer as 1.2 miljoen kopieë van sy boeke is verkoop. Zinelda McDonald woon in Pretoria. Sy het ’n honneursgraad in grafiese ontwerp aan die Universiteit van Noordwes se Potchefstroomkampus verwerf. Reeds in haar studiejare het sy ’n unieke styl ontwikkel. Sy het al talle kinderboeke, handboeke en opvoedkundige gidse geïllustreer, waaronder publikasies soos Die coolste ouma op aarde, Kougom in my hare, Op die punt van my tong, Wiskunde gee my maagpyn, en Moenie hierdie boek eet nie! Haar illustrasies is reeds met twee ATKV-Woordveertjies bekroon, en in 2017 is sy saam met Jaco Jacobs as wenner van die Exclusive Books/IBBY SA-toekenning aangewys vir Moenie hierdie boek eet nie

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account