FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Nellie en Sion

Browne Storrar
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Ons wonderlike, diverse, kleurvolle land is vol stories wat verdien om vertel te word.Een so pragtige en belangrike storie is dié van die vriendskap en liefde tussen kinders en hul oppassers.Hierdie storie gaan oor 'n klein seuntjie, Sion, en sy kreatiewe en inspirerende oppasser, Nellie.Nellie deel idees, plaaslike geskiedenis, tradisie en kultuur met Sion. Sy bring 'n bietjie van haar wêreld, woorde en hart in syne in. Sion, op sy beurt, doen wat alle klein seuntjies doen: hy word vrolik deel van die avontuur. Hierdie spesifieke storie handel rondom die idee van beletha – die Zulu woord vir iets op jou rug dra.Deur hulle dinosourusse vir 'n piekniek te neem leer Nellie vir Sion die kuns van beletha en Sion begin besef dat sy klein lewe iets is wat die moeite werd is om te dra.Hierdie is 'n storie van onskuld, liefde en omgee wat mense aan mekaar sal verbind regoor kulture heen.
      Format: CONTRIBUTORS: Browne Storrar EAN: 9780639601489 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 0 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2020-08-20 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General WIDTH: 0 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s picture books

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Claire Browne Storrar het reeds baie jare as kopieskrywer in van Suid Afrika se topreklame-agentskappe spandeer. Sy het ’n BA in Engels en Sielkunde en ’n nagraadse dilploma in Kopieskryf, waar sy bo-aan haar klas gegradueer het. Sy het al ’n verskeidenheid industriepryse verower, van Goue Loeries tot Arende en sy was derde tussen die meesbekroonde kopieskrywers van 2014. Sy glo dat kreatiwiteit harte oopmaak, die waarheid ontbloot en mense verbind. Sy word nog altyd deur woorde geïnspireer en het reeds in haar kleintyd verspotte toneelstukke geskryf, gevolg deur ’n kortverhaal oor haar kat waaraan geen mens nog blootgestel is nie … nog nie. Claudette is ’n vrou en ma van twee seuns en bly in die Midlands van KwaZulu-Natal. Christo Krüger is ’n gerespekteerde ontwerper wat al reeds meer as 12 jaar in die reklamebedryf is. Hy het ’n BA Honneurs in Grafiese Ontwerp van die Noordwes-Universiteit en het reeds verskeie plaaslike en internasionale toekennings ontvang, insluitend ’n Loerie Grand Prix, vyf Goue Loeries, ’n Graphite D&AD Pencil en ’n Cannes Lion. Hy het nog altyd ’n leergierige geaardheid – van dierebeendere en -kopbene op sy oupa se plaas versamel tot sy huidige obsessie met tipografie. Hy glo dat insiggewende geleenthede geskep kan word deur meer vrae te vra en ’n groter belangstelling in die wêreld en die mense om jou te toon. Sy belangstelling in kinderboekillustrasie het begin toe hy vir sy twee energieke seuns begin stories lees het. Christo is getroud en bly saam met sy gesin in Johannesburg, Gauteng.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account