FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Sterre vir die donker

Noreen Nolte
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Dit is aaklig om op amper sewentien so baie dinge nie te weet nie. Nie te weet of jou ma dalk reg is en jy net ’n pil moet drink om die donkerte te keer nie, nie te weet of jou broer se ambisie hom die kluts gaan laat kwyt raak nie. Om nie eers te praat oor die feit dat jy glád nie te weet wat jy met die res van jou vreeslike gemiddelde lewe wil doen nie. En die een persoon wat alles sou verstaan het, is vir altyd weg.Gelukkig bring die nuwe jaar ’n paar veranderinge wat Helena so ’n bietjie ligter laat voel. Haar viool begin weer sing, en sy besluit om self antwoorde te begin soek. Ongelukkig is ’n antwoord egter nie altyd goeie nuus nie ...Hoe kón sy Luca met die duifgrys oë se gesels, sy hand om hare, so heeltemal verkeerd verstaan het? Kan een dom-onnosele besluit se gevolge regtig so ver uitkring dat dit iemand se toekoms sal vernietig? Ergste nog, wat presies moet sy met al hierdie antwoorde doen? Helena begin dink dat om nie te weet nie, dalk tóg beter is. Skielik klink weghardloop na ’n goeie plan … maar is dit?
      Format: CONTRIBUTORS: Noreen Nolte EAN: 9780639601656 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 210 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2020-10-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Noreen Nolte bly in die Boland saam met haar gesin. Haar liefde vir woorde kom al van haar kinderdae in ’n huis vol boeke af. Sy het in 1995 in Somerset-Wes gematrikuleer en in 2002 haar M.Sc. in voedselwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch behaal. Sy het vir ’n paar jaar in die voedselbedryf gewerk, van die Noord-Kaap tot in Gauteng. Hier het sy ’n jare lange liefde vir ballet vol sirkel getrek deur as balletonderwyseres te kwalifiseer. Haar gesin was vir ’n paar jaar haar primêre fokus; maar toe sy opnuut die lekkerte van boeke saam met haar kinders ontdek, het dit ’n lus vir skryf by haar wakker gemaak.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account