FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Kosmos en komete

Kaalwoorde
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Die Afrikaanse Rupi Kaur Kosmos en komete is die debuutbundel van Instagram en Facebook digter, Kaalwoorde. Die sukses van dié jong digter op sosiale media word toegeskryf aan haar toeganklikheid. Sy verwys na haar gedigte as bepeinsings oor gevoelens en gebeure, aansporings om te droom, en gedagtes wat die leser los met positiwiteit. In hierdie bundel val die klem op reise deur verskillende landskappe – fisies sowel as emosioneel. Kaalwoorde se gedigte is romantiese mymeringe oor die skoonheid van eenvoudige dinge soos ’n veld vol kosmos, sowel as drome wat soos komete die ruimte ingestuur word
      Format: CONTRIBUTORS: Kaalwoorde EAN: 9780639606286 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 198 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2021-04-01 CITY: GENRE: POETRY / General WIDTH: 129 cm SPINE:

      Book Themes:

      Afrikaans, Poetry by individual poets

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Kaalwoorde is gestig deur skrywer, Ané Kotzé, wat die visie gehad het om haar woorde en gedagtes met die wêreld te deel en mense te wys dat hulle nie alleen is nie. Sy het ’n groot aanhang op sosiale media en het saamgewerk met van Suid-Afrika se bekendste akteurs en musikante. Sy is tans in Kambodja op ’n skrywerswegbreek.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account