FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Verkleurmannetjie

Francois Bloemhof

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 240.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 240 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 40.00 per month!
      3x monthly payments of R 80.00 with
      4x fortnightly payments of R 60.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      Toe Marco sy biologiese pa ontmoet, is dit die antwoord op baie vrae. Die regte antwoord, want Dirk du Toit is iemand soos wie hy graag wil wees. Die eintlike vrae kom egter nog. Wat nou van die mense wat Marco in die stad agtergelaat het? Wat is sy halfbroer se probleem? En Dirk se vrou s’n? Word hy agtervolg? Alles is reg aan Dirk, maar soveel is verkeerd om hom … Soos die titel belowe, is Verkleurmannetjie nie net een soort storie nie. Hier is meer ratverwisselings en onthullings as in ’n hele TV-reeks, deur ’n skrywer wat weet hoe ’n tiener se kop werk – en hou van hoe dit werk!
      CONTRIBUTORS: Francois Bloemhof EAN: 9780639608136 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 212 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2021-08-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Mysteries & Detective Stories, JUVENILE FICTION / Thrillers & Suspense WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Thrillers / suspense, Children’s / Teenage fiction: Crime and mystery fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      François Bloemhof was in graad 11 reeds medewenner van die AmstelPlaywright of the Year-toekenning. Hy is al skrywer ter wêreld wat so uitgebreiden suksesvol boeke (oor die 70) vir die volwasse-, tiener- én jeugmarkte skryf.Hy is meermalig in elke kategorie bekroon, insluitend met die De Kat-prys virsy debuutroman Die Nag Het Net Een Oog.Onder sy baanbrekerswerk, internasionaal en nie net plaaslik nie, tel die eersteboek met ’n oorspronklike selfgekomponeerde CD-klankbaan, eerste boek metʼn eie rekenaarspeletjie, eerste Flipom (boek wat van voor of agter begin lees kanword), eerste interaktiewe vervolgverhaal (in Rapport) en eerste tydskrifroman.Hy het ook gesorg vir die eerste Afrikaanse strokiesverhaalreeks en heel eerstee-boek in Afrikaans. Verder het François al tekste vir die verhoog en radiogelewer. Hy was al verhaleredakteur by Sarie en boekeredakteur by Die Burger.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account