Hans van Kraaienburg sal hom mos nie met 'n piramideskema laat vang nie . . . of hoe? Toe Huis Madeliefie se mense onder 'n gladdebek-skelm deurloop en hul kosbare geldjies soos mis voor die son sien verdwyn, en die polisie 'n beloning uitloof aan enigeen wat hulle na die skurk kan lei, gaan Hans en trawante op die oorlogspad, Weskus toe. Javel Davel sal hul geld teruggee, of Hans laat los Nella en haar magtige bloomers op hom . . . Die mees avontuurlike Hans-verhaal nog!
CONTRIBUTORS: Rudie Van Rensburg
EAN: 9780795802539
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 500 g
HEIGHT: 0 cm
PUBLISHED BY: Queillerie Publishers (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED:
CITY:
GENRE: FICTION / Action & Adventure
WIDTH: 0 cm
SPINE:
Book Themes:
Adventure / action fiction
Book Partnerships
For the Fans