Format:
n Vuur brand in Kassie Kasselman se binneste. Reeds as groentjiespeurder het hy geleer dat jy altyd afsydig moet staan van 'n saak, anders maak jy oordeelsfoute. Maar hierdie saak krioel in sy binneste soos 'n bondel giftige slange. Die gedagte aan die kinders, aan wat hulle moet meemaak . . . En die slagoffers gil desperaat om hulp. In Medusa boor Van Rensburg 'n nuwe, donkerder aar oop vir ons geliefde speurder kaptein Kassie Kasselman.
CONTRIBUTORS: Rudie van Rensburg
EAN: 9780795802584
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 500 g
HEIGHT: 234 cm
PUBLISHED BY: Queillerie Publishers (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 2022-11-14
CITY:
GENRE: FICTION / Mystery & Detective / General, FICTION / Crime
WIDTH: 152 cm
SPINE:
Book Themes:
Crime and mystery fiction