FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Brief op Veertigduisend Voet

Tom Dreyer

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 250.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 250 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 41.66 per month!
      3x monthly payments of R 83.33 with
      4x fortnightly payments of R 62.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Soos die verwysing na perspektief in sy digbundeltitel, Brief op veertigduisend voet, aandui, laat Dreyer die leser nuut en in verwondering na objekte en verskynsels kyk. Lig, wat sig moontlik maak, word metafories ingespan vir die menslike belewening van die verbygaan van tyd. Verlatenheid, ooptes, en ongekarteerde gebiede word metafore vir die onsekerheid en prekêre avontuur van die post-postmoderne mens. Die bundel sluit natuur- en bewaringsgedigte in, asook reisgedigte, verweef met geskiedenis, wat die mens se interaksie met sy omgewing belig. Spanning tussen die antieke en moderne word geskep met die insluiting van gedigte oor tegnologiese en wetenskaplike innovasie, asook wetenskapsfiksie – reeds deur die titel gesuggereer. En menslike verhoudinge – deur die “brief” van die titel geaktiveer – word in roerende dog onsentimentele liefdesgedigte verbeeld. Brief op veertigduisend voet is opwindend en verbeeldingryk, terwyl dit ook die beste aspekte van die poëtiese tradisie bevat.

      CONTRIBUTORS: Tom Dreyer EAN: 9780795803437 COUNTRY: South Africa PAGES: 112 WEIGHT: 500 g HEIGHT: 198 mm
      PUBLISHED BY: Queillerie Publishers (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2026-04-20 CITY: GENRE: POETRY / General WIDTH: 130 mm SPINE:

      Book Themes:

      Poetry by individual poets

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Tom Dreyer se Stinkafrikaners (2000) is met die Eugène Maraisprys bekroon. Sy ander romans is Erdvarkfontein (1998), Equatoria (2006), Dorado (2016) en The Long Wave (2016). In 2022 verskyn Kodachrome, ’n bundel kort prosa. Van sy gedigte het inbloemlesings en joernale verskyn. In 2019 wen hy die AVBOBdigkunskompetisie in die Afrikaans-kategorie.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account