FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Reading is Easy: Plesierperd: Grade 6

A. Erasmus
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 113.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 113 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 18.83 per month!
      3x monthly payments of R 37.66 with
      4x fortnightly payments of R 28.25 with
      Lollie ontmoet vir Jeanne by die perdryklasse. Jeanne is altyd aangetrek in haar rybroek met opgestopte kniee en blinkswart rystewels. Jeanne lyk hartseer hoewel sy al talle rosette gewen het. Nadat Jeanne van haar perd afgeval het, hoor Lollie met 'n skok dat Jeanne se pa Golden Syrup, haar gunstelingperd, gaan verkoop. En die kampioenskap le voor! Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.
      Format: CONTRIBUTORS: A. Erasmus EAN: 9780796245588 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 60 g HEIGHT: 200 cm
      PUBLISHED BY: Heinemann Publishers (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2012-12-01 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Foreign Language Study / General WIDTH: 126 cm SPINE:

      Book Themes:

      Educational: Modern (non-native or second) languages

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account