FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Wen Die Stryd In Jou Gedagtes

Joyce Meyer

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 290.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 290 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 48.33 per month!
      3x monthly payments of R 96.66 with
      4x fortnightly payments of R 72.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Wen die stryd in jou gedagtes is nou beskikbaar in 'n gerieflike sakpas-uitgawe. Joyce Meyer se immergewilde boek word gereken as een van die impakrykste Christelike boeke van die afgelope dekade. Joyce Meyer se kennis, insig en ervaring help jou verstaan waarom die lewe soms soos 'n opdraande stryd voel. Dit leer jou waar gevoelens soos kommer, twyfel, depressie, woede en veroordeling vandaan kom, en bied jou die sleutel om oorwinning te behaal waar dit saak maak - in jou gedagtewêreld. Meyer praat openhartig oor haar eie mislukkings en die pad wat sy moes stap om te kom waar sy nou is. Die boek bevat fundamentele waarhede om toegang te verkry tot die nuwe lewe wat aan jou gebied word deur jou verhouding met Christus. Wen die stryd in jou gedagtes sal jou wys hoe om 'n lewe van oorwinning te lei danksy die kragtige Bybelsgefundeerde boodskap.

      CONTRIBUTORS: Joyce Meyer EAN: 9780796323880 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT:
      PUBLISHED BY: Lux Verbi DATE PUBLISHED: 2025-10-27 CITY: GENRE: RELIGION / Christian Living / General WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Christian life and practice

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account