FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Ek lees self 8: Jakkals en wolf wil boer

Wendy Maartens
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Jakkals en Wolf beleef hope avonture saam. Hulle vang vis, maak ’n draai in Boer se skaapkraal om ’n paar vet skape te probeer vang, en bou selfs saam-saam ’n huis. Maar die skelm Jakkals is gedurig besig om vir arme ou Wolf ’n streep te trek of nare poetse op hom te bak. Geslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met die prettige avonture van Jakkals en Wolf. In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke stories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Oor die reeks. ’n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Die Ek lees self-reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Die prettige, bekostigbare dierestories sal ure se leesvermaak verskaf. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.
      Format: CONTRIBUTORS: Wendy Maartens EAN: 9780799379082 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 0 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2016-08-16 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Animals / Elephants, JUVENILE FICTION / Animals / Turtles & Tortoises, JUVENILE FICTION / Animals / Hippos & Rhinos, JUVENILE FICTION / Legends, Myths, Fables / African, JUVENILE FICTION / Legends, Myths, Fables / General WIDTH: 0 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Nature and animal stories

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Wendy Maartens het grootgeword op Worcester, waarna sy op George skoolgegaan en gematrikuleer het. Sy woon tans op Melkbosstrand. Sy put vreugde uit die klein dinge in die lewe en is ontsettend dankbaar vir haar vriende en familie. Sy is die skrywer en samesteller van boeke soos Lena se bottelboom, ’n Ster met strepe, Sprokies en ander gunsteling-stories, Die mooiste dierestories, Eendag op ’n reendag, My eerste atlas: ’n wereld-atlas vol asemrowende feite, Vertel vir my’n storie, Die beste Suid-Afrikaanse spookstories en Siembamba: Immergroen rympies vir kinders. Chris Venter is tans een van die gewildste en talentvolste jong illusteerders in Suid-Afrika. Sy illustrasies pryk in talle Afrikaanse kinderboeke, waaronder die bekroonde Waarvoor is seerowers bang? en Karla Krullebol (waarvoor hy ATKV-Kinderboektoekennings vir sy illustrasies ontvang het), asook SuperBoetie, Onverklaarbaar, My boetie dink hy’s Batman en die Speurhond Willem-reeks.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account