FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Hoezit! Die wonderwereld van die ruimte

Jaco Jacobs, Fanie Viljoen
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Waaruit bestaan Saturnus se ringe?. Wat doen ruimtevaarders alles op ’n ruimtestasie?. Waarom word Mars die rooi planeet genoem?. Hoe word sterre gevorm?. Ontdek die wonderlike wereld van die ruimte met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwereld van ons sterrestelsel kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry!. Vind uit hoe die nuutste ruimteteleskope werk, ontdek wat alles onder die aarde se oppervlak gebeur, soek saam na lewe in die buitenste ruimte, en leer meer oor ons naaste ster, die Son. Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.
      Format: CONTRIBUTORS: Jaco Jacobs, Fanie Viljoen EAN: 9780799388787 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 280 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2018-06-18 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Technology / Aeronautics, Astronautics & Space Science, JUVENILE NONFICTION / Science & Nature / Astronomy WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage general interest: Space, stars and the solar system

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Met topverkopertitels soos My ouma is ’n rock-ster, Superheroes vlieg net saans en Wiskunde gee my maagpyn agter sy naam, is dit g’n wonder nie dat Jaco Jacobs een van die gewildste, veelsydigste en mees bekroonde kinderboekskrywers in Afrikaans is. Sy boeke vir jong lesers is propvol aweregse humor, gruwelike grilgoed en wilde avonture. Jaco het reeds meer as 140 boeke die lig laat sien, en byna ’n miljoen kopiee van sy boeke is verkoop. Afgesien van kinderboeke, skryf hy ook rubrieke, tydskrifartikels, ’n kinderboekblog, en hy het reeds meer as 250 boeke in Afrikaans vertaal. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, en hul dogtertjies, Mia en Emma. Trefferboeke soos Slym, Klou, Betower, Bravo, Lulu en die Nova-wetenskapfiksiereeks het van Fanie Viljoen ’n huishoudelike naam gemaak. Fanie het in Welkom grootgeword. Hy het op skool reeds in kuns belang gestel, en afgesien van sy bekroonde skryfwerk vir kinders en jongmense, is hy ook ’n kunstenaar en kinderboekillustreerder wat al aan verskeie uitstallings deelgeneem het. Sy boeke BreinBliksem en Onderwereld is albei met die Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie, en hy het al ’n hele rits ATKV-Woordveertjies ingepalm.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account