FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Se maai, laat waai

Branson
    Product form
      FORMAT: Book
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Sir Richard Branson se: "Ek het vele merkwaardige dinge in my lewe bereik. In Wees hans, vat ’n kans deel ek my idees en die geheime vir my suskes, maar nie slegs omdat ek hoop dit sal jou help om jou eie doelwitte te bereik nie. "Ons raak deesdae al hoe meer bewus van die uitwerking van ons werksaamhede op die omgewing en ek glo sterk dat elkeen van ons, individue en organisasies, ’n verantwoordelikheid het om nie skade te doen nie. Ek gebruik Gaia Kapitalisme om te verduidelik waarom ons ’n bestekopname moet doen van hoe ons die omgewing moontlik beskadig en waarom dit die taak van groot besighede soos Virgin is om die weg te baan na 'n meer holistiese benadering tot besigheid. "In Wees hans, vat ’n kans kyk ek na die toekoms. Baie het verander sedert ek Virgin in 1968 gestig het en in die boek verduidelik ek hoe ek beplan om my besigheid en my idees na ’n volgende vlak te neem. Ek skryf oor nuwe en opwindende areas – soos die bekendstelling van Virgin Fuel – waarheen Virgin op die oomblik beweeg. "Maar ek het ook al die belangrike lesse, goeie raad en inspirerende gesegdes wat my op my pad na sukses gehelp het, hier byeengebring. Ironies genoeg was ek nog nooit iemand wat dinge volgens die reels doen nie, maar ek is geinspireer en beinvloed deur baie merkwaardige mense. Ek hoop dat jy ook ’n bietjie inspirasie in die reels sal vind."
      Format: CONTRIBUTORS: Branson EAN: 9781415200728 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 101 g HEIGHT: 194 cm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: 2009-06-09 CITY: GENRE: SELF-HELP / General WIDTH: 129 cm SPINE:

      Book Themes:

      Self-help, personal development and practical advice

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account