FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Liefde-revolusie

Joyce Meyer
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Joyce Meyer glo die wereld het ’n revolusie nodig, nie ’n revolusie van politiek, ekonomie of tegnologie nie, maar ’n revolusie van liefde. Sy glo ons moet elkeen ’n revolusie beleef en begin om elke dag liefde uit te oefen teenoor ander mense. Joyce wil he hierdie liefde moet versprei – van mens tot mens, van huis tot huis, van stad tot stad – totdat die ou kultuur van selfsug en hebsug plek maak vir ’n nuwe kultuur van omgee vir ander. Liefde-revolusie is nie net ’n oproep tot aksie nie, dis ’n oproep om te wees: om die mens te wees wat uit jou pad gaan om iemand aan te moedig wat mismoedig is, om die een te wees wat vir ’n vreemdeling glimlag, om die een te wees wat gewillig is om iets te doen al word jy nie daarvoor vergoed nie. Dit is juis die paradoks: as jy iets doen sonder om vergoed te word daarvoor, is dit wat jy kry dikwels veel groter.
      Format: CONTRIBUTORS: Joyce Meyer EAN: 9781415308172 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 308 g HEIGHT: 0 cm
      PUBLISHED BY: Struik Christian Books DATE PUBLISHED: 2009-10-01 CITY: GENRE: RELIGION / Christian Living / General WIDTH: 0 cm SPINE:

      Book Themes:

      Christian life and practice

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account