FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Enigiets is moontlik

    Product form
      FORMAT: Hardback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Soms gebeur daar iets in 'n vrou se lewe wat haar laat glo dat haar drome nie vervul gaan word nie. Dit kan 'n soort padblokkade in haar hart en in haar gedagtes veroorsaak. Maar met God aan haar sy is enigiets wat in haar pad staan 'n uitdaging waartydens Hy sy ongelooflike krag kan vertoon. Enigiets is moontlik is propvol inspirerende stories van vroue soos Mary Graham, Luci Swindoll, Sheila Walsh en Sandi Patty. Ervaar hoe doodgewone oomblikke in uitsonderlike ontmoetings met God verander. Elke verhaal bied bemoediging, humor en insig. Vroue sal soveel hieruit leer en opnuut ontdek dat God hulle altyd sal vashou en hulle nooit in die steek sal laat nie. God is nie suinig nie. Hy weeg nie sy liefde korrel vir korrel af of druk sy vergifnis een druppeltjie op 'n slag uit nie. Nee, hy stort sy genade in 'n stortvloed uit. Hy het meer lief as wat nodig is. In Romeine 11:33 staan daar: 'O diepte van die rykdom en wysheid en kennis van God! Hoe ondeurgrondelik is sy oordele, hoe onnaspeurlik sy wee!' In Enigiets is moontlik sal vroue hierdie eienskap van God oor en oor beleef.
      Format: CONTRIBUTORS: EAN: 9781415308974 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 300 g HEIGHT: 180 cm
      PUBLISHED BY: Struik Christian Books DATE PUBLISHED: 2011-07-01 CITY: GENRE: RELIGION / Christian Living / General WIDTH: 120 cm SPINE:

      Book Themes:

      Christian life and practice

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account