FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Liefde en stryd

John Eldredge
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Wat John en Stasi Eldredge vir mans en vroue onderskeidelik beteken het met hul topverkoperboeke. Die ongetemde hart en Jy is bekoorlik!, sal Liefde en stryd vir alle getroude paartjies beteken. In Liefde en stryd skryf die Eldredge-egpaar openlik en eerlik oor hul eie huwelik en oor dit wat hulle die afgelope meer as vyf-en-twintig jaar deurgemaak het. John en Stasi praat saam en afsonderlik met die leser, sodat daar 'n goeie balans is tussen die manlike en die vroulike perspektief. Hulle erken reeds aan die begin van Liefde en stryd die volgende: Die huwelik is ongelooflik moeilik! John en Stasi raai paartjies aan om dit sommer aan die begin van hul huwelike te erken en sodoende die skande en verwarring daarvan uit die weg te ruim. Hulle bespreek onderwerpe soos die volgende: 'n Perfekte storm; die grootste geskenk wat jy kan gee; meer as net kamermaats; hoe om ’n goeie rusie te he; leer om lief te he. Liefde en stryd wys paartjies hoe om vir hul liefde en geluk te veg en doen 'n beroep op mans en vroue om hierdie avontuur wat God vir hulle gee, aan te pak. Lees Liefde en stryd en ontdek die huwelik waarvan jy nog altyd gedroom het.
      Format: CONTRIBUTORS: John Eldredge EAN: 9781415309261 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 329 g HEIGHT: 228 cm
      PUBLISHED BY: Struik Christian Books DATE PUBLISHED: 2010-06-01 CITY: GENRE: RELIGION / Sexuality & Gender Studies WIDTH: 152 cm SPINE:

      Book Themes:

      Christianity, Religious aspects of sexuality, gender and relationships

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account