FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Wanneer Vreugde My Ontwyk

Nina Smit
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Met God se krag wat deur sy kinders werk, is elkeen van ons tot oneindig meer in staat as wat ons kan bid of dink," skryf Paulus aan die gemeente in Efese (Ef. 3:20) "Tog weerhou dit jou nie daarvan om by tye steeds moedeloos en kragteloos, selfs depressief te voel nie. Dit is menslik onmoontlik om altyd, onder alle omstandighede sterk te bly," skryf Nina Smit in haar splinternuwe boek, Wanneer vreugde my ontwyk. Maar daar is hoop, se sy. Dit is wonderlik om te weet dat in swaarkrytye wanneer jy wel moed verloor of depressief voel, God jou omstandighede ken en gereedstaan om jou te help. In Wanneer vreugde my ontwyk bied Nina 52 oordenkings wat die leser daaraan sal herinner dat die beste medisyne vir negatiewe emosies soos moedeloosheid en magteloosheid die wete is dat God juis dan 'n pad met jou wil stap; dat Hy reeds alles van jou omstandighede weet. Boonop mag jy daarvan seker wees dat Hy elke oomblik van hierdie krisistyd by jou sal wees om jou met sy wonderwerkende krag te ondersteun. Gebruik hierdie dagstukkies as inspirasie op jou af-dae!
      Format: CONTRIBUTORS: Nina Smit EAN: 9781415336632 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 180 cm
      PUBLISHED BY: Struik Christian Media DATE PUBLISHED: 2017-03-17 CITY: GENRE: RELIGION / Christian Living / General WIDTH: 120 cm SPINE:

      Book Themes:

      Christian life and practice

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account