FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

10 minuut oordenkings Spreuke

Zondervan
    Product form
      FORMAT: Hardback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      10-minuut-oordenkings: Spreuke sal jou herinner aan God se wysheid met betekenisvolle oordenkings van tien minute elk. Op dae wanneer jy leiding nodig het, is 10-minuut-oordenkings: Spreuke die ideale manier om met God in aanraking te kom.Hierdie dagstukkies nooi jou vir 'n kykie na Spreuke, die boek van wysheid. Bring jou hart in ooreenstemming met God s'n wanneer jy die Woord lees en 'n paar minute met Hom deurbring. Ongeag of jy net 'n paar minute oor middagete het, of iewers in jou middag 'n tydjie wil inruim vir rustigheid en vrede, 10-minuut-oordenkings: Spreuke sal jou van die nodige wysheid verskaf om weer die dag in die oe te kyk. Net tien minute per dag sal jou nader bring aan God en jou help om die Woord beter te leer ken.Hierdie boekie is klein genoeg om in jou rugsak of handsak te dra. Hou dit byderhand vir wanneer jy ook al 'n kans het om tyd met God deur te bring.
      Format: CONTRIBUTORS: Zondervan EAN: 9781415339787 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 165 cm
      PUBLISHED BY: Christian Art Books DATE PUBLISHED: 2018-11-01 CITY: GENRE: RELIGION / Biblical Meditations / General, RELIGION / Biblical Studies / Bible Study Guides WIDTH: 130 cm SPINE:

      Book Themes:

      Christianity, Bible readings, selections and meditations, Criticism and exegesis of sacred texts

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account