FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Genesing Vir Elke Vrou

Joyce Meyer
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Kan 'n vrou wat diep seergemaak is deur die lewe in haar hart en siel genees word? As sy verwond is deur 'n man wat sy vertrou het, kan sy weer liefde vind? As 'n vrou wat self jare se misbruik, verwerping en verraad moes verduur van die naaste aan haar, kan Joyce Meyer met 'n weergalmende "Ja!" antwoord. Sy put inspirasie uit haar eie geskiedenis van mishandeling om te wys hoe Jesus Christus se verlossende liefde vroue se emosionele wonde kan genees en vreugde terugbring in hul lewe. Joyce se positiwiteit spruit uit haar eie lewensreis, en omdat sy al soveel vroue gehelp het wat gedink het hulle kan nie hul pyn ten volle oorkom nie - of selfs weet waar om te begin nie. Dit doen sy deur vroue te rig na die Woord en die lewensveranderende wysheid wat daarin te vinde is. Elke hoofstuk lei die leser deur wat dit ook al is wat hulle terughou in die lewe en om hul ware identiteit op te eis as geliefde van Christus. God kan al jou pyn wegneem!
      Format: CONTRIBUTORS: Joyce Meyer EAN: 9781415340776 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 222 cm
      PUBLISHED BY: Struik Christian Media DATE PUBLISHED: 2020-12-20 CITY: GENRE: RELIGION / Christian Living / General WIDTH: 152 cm SPINE:

      Book Themes:

      Christian life and practice

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account