FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Leer Ons Bid

Dahlman
    Product form
      FORMAT: Hardback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Leer jou kind die Ons Vader-gebed stap vir stap. Hierdie pragtig geillustreerde boek stel die Ons Vader-gebed bekend aan kinders en laat dit vir hulle betekenis kry. Die boek moedig kinders aan om na te dink oor die leiding wat die Ons Vader-gebed vir ons bied. Dit sal hulle ook herinner aan die wonderlike belofte dat Jesus, ons Koning, luister wanneer ook al sy kinders tot Hom bid. Elke frase van die Ons Vader word verduidelik, en daar is praktiese toepassings op die kind se lewe met situasies en stories waarmee hulle kan identifiseer. Bykomende gebede sal hulle help om elke deel van hierdie spesiale gebed wat Jesus ons gegee het, hul eie te maak. Leer ons bid is bedoel om kinders te leer hoe om te bid en is ideaal vir stiltetyd saam met jou kind.
      Format: CONTRIBUTORS: Dahlman EAN: 9781415340974 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 245 cm
      PUBLISHED BY: Struik Christian Media DATE PUBLISHED: 2020-12-20 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Religion / Bible Stories / General WIDTH: 185 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage general interest: Christianity

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account