FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Jy Kan God Vertrou

Nina Smit
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Wanneer dit voel of elke dag vol uitdagings is en jy wonder hoe jy jou omstandighede te bowe gaan kom, bied Nina Smit nuwe hoop in hierdie 90 nuwe dagstukkies wat jou sal herinner dat jy in enige situasie op jou Vader kan vertrou. Hy is die Een wat jou sal ophef uit 'n donker gemoed, sal inspireer en weer hoop sal gee vir die toekoms. Dit maak nie saak wat jy as 'n ma, eggenoot, ouma of sakevrou in die gesig staar nie, met God by jou is daar altyd hoop. Jy kan Hom vertrou om jou te help om die hindernisse op jou pad te oorkom. Neem 'n paar minute in die oggend of saans voordat jy gaan slaap om tot rus te kom en weer jou liefdesband met die Here te versterk. Jy kan God vertrou is perfek vir jou stiltetyd (of enige ander tyd van die dag!) om jou aan God se oneindige liefde en betroubaarheid te herinner.
      Format: CONTRIBUTORS: Nina Smit EAN: 9781415341674 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 190 cm
      PUBLISHED BY: Struik Christian Media DATE PUBLISHED: 2020-12-20 CITY: GENRE: RELIGION / Christian Living / Inspirational WIDTH: 140 cm SPINE:

      Book Themes:

      Christianity, Personal religious testimony and popular inspirational works

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account