FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Hanli die hasie

Mandy Stanley

    Product form
      FORMAT: Hardback

      R 210.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 210 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 35.00 per month!
      3x monthly payments of R 70.00 with
      4x fortnightly payments of R 52.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Hardback

      Hierdie is 'n drie-in-een boek! (Die dansende hasie; Die strooimeisie & Die feetjiebal). Hanli die hasie is die Afrikaanse vertaling van die gewilde Engelse boek Lettice - waarvan daar al oor 'n miljoen boeke verkoop is. Hanli is 'n vrolike hasie wat saam met haar gesin hoog teen die kruin van 'n heuwel woon. Knibbel, knibbel, hop, hop, elke dag is presies dieselfde...behalwe wanneer sy verras word! Op 'n dag sien Hanli 'n prentjie van 'n ballerina en daar en dan besluit sy dat sy 'n dansende ster wil word. Sy sluit by 'n balletskool aan en oefen elke dag pligsgetrou. Maar sal so 'n klein hasie die danspassies regkry? 'n Ander keer ontvang Hanli 'n briefie: Sy word gevra om strooimeisie by 'n troue te wees. Dit klink so opwindend! Hanli kan haar oe nie glo toe sy haar pragtige strooimeisierok sien nie! Die wonderlikste verrassing van almal is toe Hanli genooi word om 'n feetjiebal in feetjieland by te woon. Net toe sy dink die dag kan nie meer betowerend word nie, kom die Feekoningin daar aan met 'n besonderse geskenk - spesiaal vir Hanli. Hanli die hasie sal reguit in klein dogtertjies se harte in hop!
      CONTRIBUTORS: Mandy Stanley EAN: 9781485305675 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 254 cm
      PUBLISHED BY: Protea Boekhuis DATE PUBLISHED: 2016-09-15 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Animals / General WIDTH: 226 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Nature and animal stories

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account