FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Ons Japie

Anna Barry

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 260.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 260 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.Exclusive Books Enquiries

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 43.33 per month!
      3x monthly payments of R 86.66 with
      4x fortnightly payments of R 65.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.Exclusive Books Enquiries

      Format: Paperback / softback

      Wanneer 'n mens aan die ervarings van Boerevroue en -kinders tydens die Anglo-Boereoorlog dink, is die outomatiese konnotasie die van konsentrasiekamplyding. 'n Fassinerende en grotendeels onbekende buitebeentjie in hierdie genre is die dagboek van Anna Barry, waaruit 'n unieke en veelkantige beeld van die oorlog na vore kom. Aan die een kant van Anna se oorlogservaring staan haar broer Japie - 'n begeesterde jong soldaat wat uiteindelik as krygsgevangene op Ceylon sterf. Hierteenoor le haar geliefde pa Thomas (aanvanklik 'n gerespekteerde veldkornet) al in 1900 die eed van neutraliteit af, en wag hy die grootste gedeelte van die oorlog in die neutrale Basoetoland uit. Vir die tienderjarige Anna is die oorlog as gevolg hiervan 'n uiters verwarrende ervaring en haar dagboek bied 'n sonderlinge blik op die gefragmenteerdheid en buigbaarheid van konsepte soos "identiteit", "nasie" en "volk". Die feit dat die dagboek eers in 1960 vir die eerste keer gepubliseer is en daarna grotendeels in die vergetelheid verval het, is verder veelseggend in terme van hoe Anna self verwag het haar ervarings kort na die oorlog ontvang sou word - maar ook in terme van hoe blinde lojaliteit aan sekere groepe so dikwels in die geskiedenis van Suid-Afrikaners vereis is. Die dagboekteks, geboekstut deur Ena Jansen se insiggewende en verhelderende voor- en nawoord, bied nie slegs 'n sonderlinge blik op die Anglo-Boereoorlog nie, maar is verweef met kwessies van taal, politieke mag en sosiale status wat vandag nog net so relevant is soos toe die dagboek geskryf is.
      CONTRIBUTORS: Anna Barry EAN: 9781485306177 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 213 cm
      PUBLISHED BY: Protea Boekhuis DATE PUBLISHED: 2016-07-01 CITY: GENRE: BIOGRAPHY & AUTOBIOGRAPHY / Personal Memoirs, HISTORY / Wars & Conflicts / General, HISTORY / Africa / South / Republic of South Africa, LITERARY COLLECTIONS / Letters, POLITICAL SCIENCE / Colonialism & Post-Colonialism WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Southern Africa, Republic of South Africa, British Empire, 19th century, c 1800 to c 1899, Later 19th century c 1850 to c 1899, c 1900 to c 1909, Diaries, letters and journals, African history, Colonialism and imperialism, Specific wars and campaigns

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      C
      Customer
      Family information

      A
      I am looking to buy 2 copies of this book as it has infor
      motion about our family farm.ily information

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account