FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Net ek

Zinèt Oosthuizen

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 115.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 115 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 19.16 per month!
      3x monthly payments of R 38.33 with
      4x fortnightly payments of R 28.75 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Daar is niks wat Leola so ontstel soos bedrog nie, en as dit nie was dat Wian haar vooraf van haar voete af geswiep het nie, sou sy hom baie moeiliker vergewe het toe hy haar werk as veearts in Bloubosch kom oorneem. Toe Wian se erfhuis in ’n bosbrand vernietig word, nooi Leola hom om tydelik by haar in te trek. Gou besef sy die “saamblyery” is glad nie goed vir haar siel, verstand of hart nie.

      CONTRIBUTORS: Zinèt Oosthuizen EAN: 9781779871459 COUNTRY: South Africa PAGES: 192 WEIGHT: 100 g HEIGHT: 170 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2026-03-01 CITY: GENRE: FICTION / Romance / General WIDTH: 107 mm SPINE:

      Book Themes:

      Romance

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      0%
      (0)
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Wian is oortuig dat net hy reg is vir Leola

      In romanses is die knelpunt alte dikwels spoke uit die hoofkarakters se verlede, of onlangse seer wat hulle sku maak vir verhoudings. Zinèt Oosthuizen het hierdie algemene situasies netjies ge-systap in haar nuwe Romanza, Net ek.
      Die inherente persoonlikhede van Leola en Wian is nou die struikelblok. Sy is heeltemal te haastig om afleidings te maak en aanvallend te raak, terwyl Wian spook om sy gedagtes sinvol in woorde om te sit. Sy gebruik albei as fokaliseerders om hierdie emosies waarmee hulle worstel, mooi duidelik aan die leser oor te dra.
      Twee veeartse op ’n klein dorpie skep natuurlik ook ’n element om die storielyn aan te help, so ook die verwoestende brand wat dele van die dorp in puin laat. Dit sluit goed aan by die geskiedenis van die Knysna omgewing, waar brande al meerder male verwoesting gesaai het.
      Net ek is ’n Romanza in die sub-genre: Modern

      Zinèt Oosthuizen is ’n finansiële bestuurder wanneer sy nie skryf nie. Sy geniet dit om gereeld met liefdesverhale weg te breek van die gejaag van die syferwêreld.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account