FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Heerser van die Ringe

J.R.R. Tolkien

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 295 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 49.16 per month!
      3x monthly payments of R 98.33 with
      4x fortnightly payments of R 73.75 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Format: Paperback / softback

      Die Kameraadskap van die Ring raak by afsonderlike avonture betrokke soos hulle sending voortduur. Aragorn, onthul as die verborge erfgenaam van die antieke Konings van die Weste, snoer kragte saam met die Ruiters van Rohan teen die magte van Isengard, en neem deel aan die desperate oorwinning van die Horingburg. Merry en Pippin, wat deur die orke gevang is, ontsnap na Fangorn-bos en kom daar in aanraking met die ente. Gandalf keer wonder bo wonder terug en verslaan die bose towenaar, Saruman. Intussen vorder Sam en Frodo op die pad na Mordor om die ring te vernietig, vergesel deur Smeagol-Gollum, wat steeds met sy "kosbare skat" behep is. Na 'n geveg teen die reusespinnekop, Syspin, laat Sam sy meester vir dood agter. Frodo lewe egter steeds, maar is in die hande van die orke. En intussen trek die leermagte van die Donker Heer saam. J.R.R. Tolkien se grootse werk is al as 'n heroiese liefdesverhaal sowel as klassieke fantasiefiksie beskryf. Die verhaal is om die beurt komies en ongekunsteld, epies en diabolies; en ontvou te midde van tallose toneelveranderinge en karakters in 'n denkbeeldige wereld wat totaal oortuigend uitgebeeld word.
      CONTRIBUTORS: J.R.R. Tolkien EAN: 9781485309772 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 213 cm
      PUBLISHED BY: Protea Boekhuis DATE PUBLISHED: 2020-05-01 CITY: GENRE: FICTION / Fantasy / General WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Fantasy

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account