FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Low-carb is Lekker Drie

Inè Reynierse

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 360.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 360 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 60.00 per month!
      3x monthly payments of R 120.00 with
      4x fortnightly payments of R 90.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Met Low Carb is Lekker Drie sit Inè Reynierse die reis voort wat sy in 2015 begin het toe haar bekroonde kookboek, Low Carb is Lekker, die land stormenderhand verower het. Inè se resepte voorsien in die behoefte vir koolhidraatbewuste, suikervrye en graanvrye maaltye, maar plaas die klem op hoër voedingswaarde en gesonde eetgewoontes. Vir haar geregte het jy nie spesialiteitsbestanddele of duur kosplaasvervangers nodig nie. Omdat sy op ’n klein Bolandse dorp woon, het sy geleer om kreatief te wees met wat sy byderhand het: vleis en suiwel van goeie gehalte, en die varsste groente en kruie. Haar slaaisouse, doopsouse, souse en glutenvrye meelmengsels vorm die grondslag van ’n voortreflike verskeidenheid resepte vir van ontbyt tot aandete en van weekdag-gesinsmaaltye tot naweek-onthaalkos. Danksy haar fokus op die verbetering van algemene gesondheid en welstand is Inè se resepte ideaal vir enigeen wat elke dag van die week goeie kos op die tafel wil sit.
      CONTRIBUTORS: Inè Reynierse EAN: 9781485901259 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 239 cm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: 2022-09-01 CITY: GENRE: COOKING / Health & Healing / General, COOKING / Specific Ingredients / Natural Foods WIDTH: 190 cm SPINE:

      Book Themes:

      General cookery and recipes, Health and wholefood cookery

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Inè Reynierse is ’n funksionele diagnostiese voedingspraktisyn, voedingsgenomika-resepontwikkelaar en topverkoper-kookboekskrywer. In dié boek bied sy meer as 100 resepte wat ekstra voedsaam en laag in koolhidrate, suikervry en bekostigbaar is. As ma van vier verstaan Inè hoe kos mense bymekaarbring en hoe die voorbereiding van maaltye vir jou geliefdes ’n manier kan wees om nie net hul liggaam te voed nie, maar ook hul hart en brein. Tydens die Covid-pandemie het sy tyd by die huis deurgebring wat haar toegelaat het om haar benadering te verfyn en ’n buigsame maaltydstelsel met laekoolhidraatresepte te skep sonder om geur of verskeidenheid van die gesinsmaaltye in te boet.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account