FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Dag vir dag met Jesus

Isak Burger
    Product form
      FORMAT: Book
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Maak Jesus elke dag 'n kosbare werklikheid in jou lewe. Gebruik jy Bybeldagboeke om jou te begelei om nadir aan die Woord en ons Here te groei? Wil jy Jesus goed leer ken? Dan is hierdie dagboek met genoeg dagstukke vir 'n hele jaar die uitnodiging aan jou om geestelik te groei, bemoedig te word en uitgedaag te word om dag vir dag saam met Jesus te leef. Die skrywer sal jou hart aanraak en jou verstand. Hy sal jou help om die historiese Jesus van die Bybel beter te leer ken, en Hom uit die verse van die Evangelies – een vir elke dag – voor jou laat gestalte kry. Hy sal jou leer om liefde, bewondering en waardering vir Jesus van Nasaret te he. Die oordenkings in Dag vir dag met Jesus skilder met woorde ons Verlosser se werke op aarde, sodat jou verstaan van Hom groter sal word. Dan kan jou uitleef van die waarheid oor Jesus sterker getuig oor Hom – elke dag van jou lewe.
      Format: Book CONTRIBUTORS: Isak Burger EAN: 9781770310568 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 480 g HEIGHT: 210 cm
      PUBLISHED BY: Carpe Diem Boeke DATE PUBLISHED: 2007-09-07 CITY: GENRE: NON-CLASSIFIABLE WIDTH: 148 cm SPINE:

      Book Themes:

      Stationery items

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account