FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Anne van Green Gables

Lucy Maud Montgomery

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 355.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 355 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 59.16 per month!
      3x monthly payments of R 118.33 with
      4x fortnightly payments of R 88.75 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Toe Lucy Montgomery middae in die laatstrale van die son by haar venster gesit en skryf het aan haar storie oor die enigmatiese Anne, sou sy nooit as te nimmer kon droom dat dié verhaal, meer as honderd jaar later, steeds die harte van mense oor die aardbol heen sou steel nie. Anne of Green Gables is reeds in meer as 36 tale vertaal. Daar is al vollengte films, radiodramas, televisieflieks en -reekse, strokiesprente, musiekblyspele en teaterproduksies daarvan geskep … alles geïnspireer deur Montgomery se wonderskone verhaal oor die eksentrieke klein weeskind met die rooi hare, flinke brein, vinnige humeur, sagte hart en verbysterende woordeskat. Sy sou nooit kon voorsien dat Prince Edward Island, Kanada, waar sy lewe in haar karakters geblaas het, in die geheue van kinders en (oumas) grootouers / volwassenes van talle tonge en tale sou woon nie. Daar is trouens jaarliks produksies van Anne of Green Gables in Europa en Japan. Lucy Montgomery het heelparty opvolgverhale geskryf en meer as 67 jaar ná haar dood is The Blythes are Quoted gepubliseer. In 2008 is ’n voorspel, Before Green Gables, deur Budge Wilson geskryf om die 100ste jaar van die boekreeks te gedenk. Die oorspronklike boek word vandag nog aan studente oor die wêreld heen voorgeskryf.
      CONTRIBUTORS: Lucy Maud Montgomery EAN: 9781776172238 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 222 cm
      PUBLISHED BY: Naledi DATE PUBLISHED: 2022-10-01 CITY: GENRE: FICTION / General WIDTH: 148 cm SPINE:

      Book Themes:

      Modern and contemporary fiction: general and literary

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Jackie Lätti is kleurryk en geheimsinnig; daarom sal mens nooit weet wat sy al alles gedoen het nie. Iewers in haar lewe was sy by die Universiteit van Stellenbosch waar sy drama gestudeer het. Sy kan met gemak die persona van ’n Namakwalandse ouma of ’n seuntjie van die Kaapse Vlakte aanneem. Sy het al radiodramas en teaterstukke geskryf en opgevoer. Meer onlangs het sy die teks van haar en Riku Lätti se musiekblyspel Pop aan ’n Toutjie geskryf. Sy het The Richest Man In Babylon deur George Samuel Clason in Afrikaans vertaal. Jackie is ’n veelsydige stemkunstenaar wat onder andere Jaco Botha se Lulu Lerulu kinder-oudioboek voorlees en talle karakters daarin vertolk. Sy is die matriarg, stem, vertaler en garderobemeesteres van Die Wasgoedlyn en die stem agter Churchil Naudé se albums.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account