FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

CloseClose
CloseClose
Close

Outopsietafel

Ryan Blumenthal

    Product form
      FORMAT: Paperback

      R 305.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 305 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx. 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 50.83 per month!
      3x monthly payments of R 101.66 with
      4x fortnightly payments of R 76.25 with
      📖 Read a Sample

      Format: Paperback

      As ‘n eietydse mediese speurder het die forensiese patoloog Ryan Blumenthal al derduisende outopsies uitgevoer wat tot die arrestasie van ’n groot aantal misdadigers gelei het. Dit is sy groot doel en strewe om oortreders aan die pen te help ry.

      In Outopsietafel beskryf hy van die moeilike lesse wat hy as ’n jong patoloog moes leer en hy vertel van die ongewone en dikwels grusame sterfgevalle wat hy al teëgekom het. Hy het gedurende sy loopbaan byvoorbeeld al etlike hoëprofielsterftes hanteer, sterftes weens natuurrampe en ook mense wat deur weerlig of wilde diere gedood is.

      Blumenthal bied ’n fassinerende blik op alles wat agter die skerms gebeur by die lykshuis en beskryf selfs ‘n tipiese lykskouing en die instrumente wat hy tydens ’n ondersoek gebruik. Hy deel ook ‘n paar geheime, soos hoe om vas te stel of ’n moord plaasgevind het en of iemand selfdood gepleeg het.

      Al kan die dooies nie praat nie, het hulle nogtans baie om te sê – en Blumenthal is daar om te luister.

      CONTRIBUTORS: Ryan Blumenthal EAN: 9781776194704 COUNTRY: South Africa PAGES: 224 WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: Jonathan Ball Publishers South Africa DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: Nonfiction WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Close