Lara se danseksamen is om die draai. Sy oefen al weke lank vir die groot dag! Minki en Natalie kan nie wag om haar in aksie te sien op die verhoog nie. Maar dan loop dinge onverwags skeef, en Lara se dansdrome is - vir eers - daarmee heen. Minki en Natalie weet nie hoe om hulle beste maat op te beur nie. Maar een van Minki se gunstelingboeke gee haar 'n plan …
CONTRIBUTORS: Jaco JacobsEAN: 9781776251254COUNTRY: South AfricaPAGES: WEIGHT: 500 gHEIGHT: 0 cm
PUBLISHED BY: Pan Macmillan South AfricaDATE PUBLISHED: CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / GeneralWIDTH: 0 cmSPINE:
Book Themes:
Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction