FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Roomys Op Planeet Zork

Roomys Op Planeet Zork

Jaco Jacobs

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 135.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 135 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 22.50 per month!
      3x monthly payments of R 45.00 with
      4x fortnightly payments of R 33.75 with

      Format: Paperback / softback

      Riek en Niek het ’n plan … ’n Slim plan om Sakke en Sakke vol geld by die skool se markdag te maak. Maar dan steel nare Nanja hulle idee. En boonop vertel sy vir die Hele skool Riek en Niek gaan roomys maak wat soos blomkool en spinasie smaak … Blêg! Niemand gaan dit koop nie! Kan Riek en Niek aan ’n plan dink om Nanja terug te betaal en vet pret by die markdag te hê?
      CONTRIBUTORS: Jaco Jacobs EAN: 9781776251292 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 198 cm
      PUBLISHED BY: Pan Macmillan South Africa DATE PUBLISHED: 2022-05-22 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / School & Education WIDTH: 128 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: School stories

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Jaco Jacobs is die skrywer van meer as 180 boeke vir kinders en meer as ’n miljoen kopieë van sy boeke is reeds verkoop. Hy spog met 42 bekronings vir sy werk en van sy boeke is vertaal in Engels, Nederlands, Italiaans en Portugees. Twee van sy boeke is tot films verwerk, met ’n derde in produksie. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy dogtertjies, Mia en Emma, drie honde, ’n kat en ’n troetelluislang.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account