FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Allergies Vir Skool

Jaco Jacobs

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 135.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 135 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 22.50 per month!
      3x monthly payments of R 45.00 with
      4x fortnightly payments of R 33.75 with

      Format: Paperback / softback

      Riek en Niek gaan ’n weddenskap aan. Hulle gaan hulle bes probeer om vir juffrou Burp … e … juffrou Burk te laat lag! Daar is net een probleem. Die wiskunde-onnie is sonder lagspiere gebore. Haar humorsin is soos die Loch Ness-monster – niemand weet of dit regtig bestaan nie. Niemand het haar nog ooit gehoor lag nie. Sy glimlag nooit eens nie.
      CONTRIBUTORS: Jaco Jacobs EAN: 9781776251315 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 198 cm
      PUBLISHED BY: Pan Macmillan South Africa DATE PUBLISHED: 2022-05-22 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / School & Education WIDTH: 128 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: School stories

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Jaco Jacobs is die skrywer van meer as 180 boeke vir kinders en meer as ’n miljoen kopieë van sy boeke is reeds verkoop. Hy spog met 42 bekronings vir sy werk en van sy boeke is vertaal in Engels, Nederlands, Italiaans en Portugees. Twee van sy boeke is tot films verwerk, met ’n derde in produksie. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy dogtertjies, Mia en Emma, drie honde, ’n kat en ’n troetelluislang.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account