FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Krok En Dil Se Groen Grappieboek

Jaco Jacobs

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 53.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 53 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 8.83 per month!
      6x monthly payments of R 8.83 with
      4x fortnightly payments of R 13.25 with
      Krok en Dil hou van grappies! In hierdie groen grappieboek is hope grappies wat selfs die knorrigste krokodil sal laat skater van die lag. Wat noem jy ’n krokodil met komkommers in sy ore? Wat is groen en ruik net soos rooi verf? Hoe ruik ’n baba-krokodil? Perfek vir voorlees en selflees. Lees is pret saam met Krok en Dil! Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
      CONTRIBUTORS: Jaco Jacobs EAN: 9781776252817 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 212 cm
      PUBLISHED BY: Pan Macmillan South Africa DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Jaco Jacobs is die skrywer van meer as 230 boeke vir kinders en meer as ’n miljoen kopieë van sy boeke is reeds verkoop. Hy spog met 42 bekronings vir sy werk en van sy boeke is in Engels, Nederlands, Italiaans, Spaans en Sloeweens vertaal. Twee van sy boeke is tot films verwerk, met ’n derde in produksie. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy dogtertjies, Mia en Emma, drie honde, ’n kat en ’n troetelluislang.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account