FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Stella se dogters

Stella se dogters

Helene de Kock

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 320.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 320 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 53.33 per month!
      3x monthly payments of R 106.66 with
      4x fortnightly payments of R 80.00 with

      Format: Paperback / softback

      Stella Bennet van die plaas Ommekeer het drie dogters – en hulle het probleme.Niemand sal Julia glo dat sy in haar huwelik verbaal mishandel word nie.Niemand sal begryp dat Pauli verlief is op die verkeerde man nie. Veral aangesien sy so ’n verstandige man aan haar sy het.Niemand sal ooit weet hoe broos Teresa is nie. Want sy is hierdie hardekwas advokaat wat geen man nodig het nie.Die drie dogters se lewens word verder gekompliseer deur vier manne: Frans de Wet, wat langsaan op Genotsfontein boer, Martin Joubert, die prokureur op die dorp, ’n plaaslike dokter James Cameron, en dokter Michael de Waal, ’n chirurg wat vanuit die buiteland terugkom om op sy tuisdorp te praktiseer.Al drie Stella se dogters ly tot ’n mate aan ontkenning, ontkenning van wat werklik is en van wat hulle regtig wil hê.Maar die lewe het ’n manier om die erkenning van waarhede af te dwing.
      CONTRIBUTORS: Helene de Kock EAN: 9781776352654 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 234 cm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: 2022-04-01 CITY: GENRE: FICTION / General WIDTH: 153 cm SPINE:

      Book Themes:

      Modern and contemporary fiction: general and literary

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Helene de Kock is ’n welbekende skyrwer wat meer as 40 liefdes-, Christelike- en historiese romans gepubliseer het. Sy het ’n doktorsgraad in kreatiewe skryfwerk en dien op die raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Sy skryf voltyds, gee klas in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van die Noord-Wes se ATKV-Skryfskool, resenseer kontrem­porêre en populêre vrouefiksie vir die media en doen steeds ook joernalistieke werk. Sy is bekend daarvoor dat haar werk die milieu en tydsgees besonder akkuraat vasvang. Sy skryf graag oor die liefde, maar lê veral klem op die werklikheid en die eise wat die lewe aan verhoudings stel.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account