FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Minder as Water

Morné Malan
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 300.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 300 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 50.00 per month!
      3x monthly payments of R 100.00 with
      4x fortnightly payments of R 75.00 with
      Misverstand is die tragiese verhaal van die laaste jaar en ’n dag in die bestaan van die gelyknamige dorpie. Ná die regering besluit om ’n reuse nuwe dam in die omgewing te bou, moet hierdie vergete plek met sy vergete mense ontruim word voor die waters kom. Wanneer die bejaarde dominee van Helsdingen op ’n dag kaal en gewapen met ’n Mauser en die Bybel die strate invaar, word Konstabel Cheslin Fielies, vars oorgeplaas van die Cape Flats, betrek by die eindtye van Misverstand. Dit raak sy taak om die mense te oorreed om die dorp te verlaat voor die regering toeslaan en die area ontruim. Maar hoe meer hy die mense leer ken, hoe meer ontferm hy homself oor hulle, veral Miriam, die dominee se vrou, wat oënskynlik sonder hulp of heenkome gelaat gaan word. Maar hy begin ook vermoed daar lê geheime verberg in hierdie klein gemeenskap, geheime wat deur die waters weggespoel gaan word. Wat weet die skinderbek Wilna Klim? En wat het die bokwagter Jan Boklam gesien by die plaasdam? Hoekom glo die mense van die dorp dit spook in die groot pastoriehuis? Met sy vrou, Charmaine, wat egter swanger word, en die dorpsmense wat hardkoppig teëstribbel, lyk dit asof die tyd en die waters hulle almal gaan inhaal voor Cheslin agter die kap van die byl kan kom.
      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: Morné Malan EAN: 9781776359882 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 240 g HEIGHT: 234 cm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: 2023-09-01 CITY: GENRE: WIDTH: 153 cm SPINE:

      Book Themes:

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Morné Malan het die debuutprys in Sanlam en Insig se Groot Romanwedstryd virsy roman Suiderkruis gewen. In 2020 publiseer hy die roerende Wildekus. Hy het ’ndoktorsgraad in Engelse letterkunde aan die Universiteit van die Witwatersrand enwoon op Mosselbaai. Minder as water is sy derde roman.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account