FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Grenselose genade

Chris van der Merwe

    Product form
      FORMAT:

      R 230.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 230 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 38.33 per month!
      3x monthly payments of R 76.66 with
      4x fortnightly payments of R 57.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      Die boodskap van die Nuwe Testament is dat Jesus die straf vir die mens se sonde op Hom geneem en vryspraak verwerf het vir diegene wat in Hom glo. Hierdie geloof in die plaasvervangende lyding van Jesus laat vrae by baie mense ontstaan. Was die wrede dood van Jesus nodig? Waarom vergewe God nie onvoorwaardelik, sonder om ’n offer te eis nie? Is God die Vader beperk in sy vergewensgesindheid? Die geloof in hemel en hel wek angs en twyfel by vele – angs vir die hel en twyfel of hulle die hemel sal ‘haal’. Kan ’n God van liefde, die God wat deur die Christelike Kerk verkondig word, so iets oor sy hart kry? Die skrywer het geen pretensie dat hy die finale antwoord op al hierdie vrae het of dat hy die ryke betekenis van die lewe, sterwe en opstanding van Jesus kan uitput nie, maar hy hoop van harte dat die gedagtes wat volg, tog lig sal bring vir mense wat met hierdie vrae worstel.
      CONTRIBUTORS: Chris van der Merwe EAN: 9781779880246 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 190 g HEIGHT: 212 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2024-05-01 CITY: GENRE: RELIGION / General, RELIGION / Faith, RELIGION / Christian Church / General WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Christianity, Spirituality and religious experience, Personal religious testimony and popular inspirational works

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      As dosent in Afrikaans en Nederlands, het Chris van der Merwe in byna elke faset van taal- en letterkunde klas gegee, waaronder kursusse in Afrikaanse drama en prosa, asook literêre teorie. Hy het talle artikels in Afrikaans, Engels en Nederlands geskryf en was die skrywer, medeskrywer of redakteur van sewentien boeke. Sy navorsing het oor die jare veral gehandel oor sosiopolitieke kwessies en die ekspressie van moraliteit en waarheid in die letterkunde. Sedert die 1990’s het hy in sy navorsing veral begin fokus op tipiese kwessies in ’n post-apartheid-Suid-Afrika – kwessies soos identiteit, trauma, skuld, vrees en vergifnis in ’n samelewing in oorgang. Met sy aftrede as professor in Afrikaans en Nederlands aan die einde van 2009 het die Universiteit van Kaapstad emeritus status aan hom toegeken. Chris is ook die skrywer van die gewilde boeke, Die gebreekte net en The Broken Snare.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account