FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Die geheime van effektiewe gebed

Stephan Joubert

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 300.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 300 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 50.00 per month!
      3x monthly payments of R 100.00 with
      4x fortnightly payments of R 75.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Baie gelowiges voel soms asof God slegs sommige van hulle gebede verhoor, en ander nie. Of dalk voel dit selfs asof jou gebede nooit beantwoord word nie, terwyl dit lyk asof ander mense sonder faal antwoorde en resultate ontvang wanneer hulle bid. Baie kinders van God voel moedeloos oor hul gebedslewe en wonder dikwels, “Bid ek reg? Waarom voel dit partykeer asof my gebede nie verder as die plafon gaan nie?” Jesus sê dan in Matteus 7:7, “Bid, en vir julle sal gegee word ...”Hierdie is eeueoue vrae wat meeste gelowiges hulself al gedurende hulle wandel met die Here afgevra het. Is dit omdat God meer vir ander omgee as vir jou, of dalk net sekere geheime gebede verhoor wat jy nie van kennis dra nie? En indien dit die geval is, waarom dan bid as God reeds besluit het of Hy gaan antwoord, of nie. Die vraag is egter: Weet jy wat God van jou verwag wanneer jy bid?In Die geheime van effektiewe gebed ondersoek en beantwoord Stephan Joubert hierdie vrae en meer, en lei die leser op ’n heerlike en interessante ontdekkingsreis deur Habakuk in die Woord waar die geheime van effektiewe gebed gevind kan word. In hierdie gebedsgids sal jy die sleutels ontdek van hoe om waarlik volgens God se wil te bid, Hom in die proses te eer en te verheerlik, en jou daaglikse kommunikasie met Hom na nuwe vlakke van vreugde en vervulling te neem.

      CONTRIBUTORS: Stephan Joubert EAN: 9781779881298 COUNTRY: South Africa PAGES: 176 WEIGHT: HEIGHT: 234 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2026-03-01 CITY: GENRE: RELIGION / Christianity / General WIDTH: 153 mm SPINE:

      Book Themes:

      Christian life and practice

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Prof Stephan Joubert se grootste vreugde is om die Here lief te hê en om mense in en om die kerk op allerlei buite-die-boks-maniere te dien. Stephan is die stiger van eKerk, en preek gereeld by gemeentes soos KSM (Kerk Sonder Mure) in Centurion, waarvan hy ook die medestigter is. Stephan is ’n buitengewone professor in Teologie aan die Universiteit van die Vrystaat en ’n gereelde navorsingsgenoot in teologie. Stephan se boek Jesus - ’n radikale sprong is in 2010 bekroon met die Andrew Murray-prys vir die beste Afrikaanse Christelike boek. Hy is die skrywer van LUCA se Vat die regte pad – Jesus s’n, en In die teenwoordigheid van die Allerhoogste.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account