FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Minki se Verjaarsdag: Boek 7

Minki se Verjaarsdag: Boek 7

Jaco Jacobs

    Product form
      FORMAT:

      R 135.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 135 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 22.50 per month!
      3x monthly payments of R 45.00 with
      4x fortnightly payments of R 33.75 with

      Format:

      Minki se verjaardag is om die draai Sy mag kies – wil sy ’n present hê of ’n partytjie hou? Minki wil baie graag haar kamer mooi maak … maar sy wil ook nie die kans laat verbygaan om vir haar maats ’n lekker partytjie te hou nie! Twee spesiale besoekers by die skool krap egter al haar planne deurmekaar … en gee haar ’n baie oulike verjaardag-idee. Maar dit lyk of Danika haar bes gaan doen om te sorg dat Minki ’n goor verjaardag het …
      CONTRIBUTORS: Jaco Jacobs EAN: 9781779990242 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 1007 g HEIGHT:
      PUBLISHED BY: Pan Macmillan South Africa DATE PUBLISHED: 2024-05-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Jaco Jacobs is die skrywer van meer as 270 boeke vir kinders en meer as ’n miljoen kopieë van sy boeke is reeds verkoop. Hy spog met 46 bekronings vir sy werk en van sy boeke is vertaal in Engels, Nederlands, Italiaans en Portugees. Twee van sy boeke is tot films verwerk, met ’n derde in produksie. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy dogtertjies, Mia en Emma, drie honde, ’n kat en ’n troetelluislang.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account