FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Sinvolle Tuinontwerp

Lindsay Gray

    Product form
      FORMAT: Book

      R 202.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 202 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 33.66 per month!
      3x monthly payments of R 67.33 with
      4x fortnightly payments of R 50.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Book

      Vir baie mense behels tuinmaak veel meer as bloot 'n groen grasperk en mooi plante wat daarby pas. In die afgelope paar jaar het die klem verskuif na die ontwerp van 'n suksesvolle tuin en die versorging war daarmee gepaard gaan. Moderne tuine toon 'n baie meer persoonlike aanslag en is veel eerder 'n uitdrukking van individuele leefstylkeuses. Daar is egter so 'n magdom van inligting beskikbaar oor tuinmaak en wat om te plant, dat baie tuinliefhebbers oorweldig, selfs magteloos voel, en maar in hul onkunde voortploeter terwyl hulle wens daar was 'n toeganklike manier om 'n tuin van meet af aan reg te beplan en die geskikste plante te plant. In hierdie bondige en sistematiese publikasie het die skrywers hul gesamentlike kennis, jare lange praktiese ervaring en hul onderskeie beproefde onderrigmetodes saamgesnoer om 'n werk die lig te laat sien wat die beginnertuinier en ook die kenner sal help om 'n aanskoulike en suksesvolle tuin te skep. Die illustrasiemateriaal is uitsonderlik en op sigself 'n skatkis van inspirerende idees. Sinvolle tuinontwerp is 'n stap-vir-stap gids wat enige tuinier of voornemende tuinier sal help om 'n tuin te skep of te herskep. Dit bevat praktiese oefeninge en wenke, en is 'n interaktiewe verwysingsbron vir die fundamentele onderwerpe van tuinontwerp en –beplanning. Dit sluit die basiese stappe in om 'n langtermyn-meesterplan vir 'n tuin op te stel; leiding rakende belangrike besluite soos watter tuinstyl die woning gaan komplementeer, geskikte plante vir die klimaat, verantwoordelike waterverbruik, arbeidbesparende tegnieke en sekuriteit – alles binne 'n gemeenskaplike Suid-Afrikaanse konteks. Die praktiese toepassing van die ontwerpbeginsels sal bydra tot vertroue in die ontwikkeling van 'n uniek Suid-Afrikaanse tuinboukultuur.
      CONTRIBUTORS: Lindsay Gray EAN: 9781875093977 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 645 g HEIGHT: 210 cm
      PUBLISHED BY: Briza DATE PUBLISHED: 2007-05-16 CITY: GENRE: GARDENING / General WIDTH: 260 cm SPINE:

      Book Themes:

      Gardening

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account