FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

bom

Dr. Nic von Wielligh

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 705 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.Exclusive Books Enquiries

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 117.50 per month!
      3x monthly payments of R 235.00 with
      4x fortnightly payments of R 176.25 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.Exclusive Books Enquiries

      Format: Paperback / softback

      Dekades lank het die wereld gegis oor Suid-Afrika en Die Bom. Die land het ses kernbomme in die geheim ontwikkel, maar hulle self vernietig. Geen ander land ter wereld het dit nog ooit gedoen nie. Hierdie boek is vir wetenskaplikes en leke, en lees soos ‘n spanningsverhaal. Dit is die volledigste opgaaf van Suid-Afrika se kernwapenvermoe tot dusver, en geskryf deur ‘n kernfisikus wat sedert 1975 direk by die proses betrokke was. Saam met sy dogter Lydia von Wielligh-Steyn deel dr. Nic von Wielligh ‘n fassinerende verhaal oor die atoommonster en hoe hy getem is.
      CONTRIBUTORS: Dr. Nic von Wielligh EAN: 9781920188474 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 725 g HEIGHT: 210 cm
      PUBLISHED BY: Litera Publikasies DATE PUBLISHED: 2014-07-14 CITY: GENRE: HISTORY / Military / Nuclear Warfare, TECHNOLOGY & ENGINEERING / Military Science WIDTH: 148 cm SPINE:

      Book Themes:

      Nuclear weapons

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Dr. Nic von Wielligh het die DSc in Kern/Atoomfisika in 1963 behaal. Hy was onder meer hoof van die Departement Fisika aan die Universiteit van Durban-Westville en hoofwetenskaplike by die SABS. In 1975 word hy by die Uraanverrykingskorporasie (Ukor) aangestel, en in 1985 in ’n bestuurshoedanigheid by die Atoomenergiekorporasie van Suid-Afrika (AEK). Ná Suid-Afrika se toetrede in 1991 tot die Kernsperverdrag kry Von Wielligh die verantwoordelikheid vir die implementering van IAEA-waarborge in Suid-Afrika, en in 1999 word hy raadgewer en tegniese adviseur by die Suid-Afrikaanse ambassade in Wene, Oostenryk. Daar skakel hy met die IAEA oor kwessies soos waarborge, kern- en radiologiese veiligheid, bevordering van die vreedsame aanwending van kernenergie, tegniese hulpprogramme aan ontwikkelende lande en ander sake. Sedert 2002 doen hy tegniese konsultasie vir staatsdepartemente oor aspekte rakende internasionale waarborge en verwante sake. Hy was jare lank lid van die IAEA se internasionale advieskomitee oor kernkrag en die implementering van waarborge, asook raadslid van die South African Council for the Non-Proliferation of Weapons of Mass Destruction. Von Wielligh is die skrywer van talle geklassifiseerde wetenskaplik publikasies. Onder sy internasionale publikasies tel Experience of an ex (de facto) nuclear-weapon state with the application of post-Iraq safeguards [IAEA-SM-333/13], aangebied tydens die 1994 Safeguards Symposium in Wene, Oostenryk. Lydia von Wielligh-Steyn is ‘n geakkrediteerde vertaler, ervare navorser, skakelbeampte en toergids, ‘n gepubliseerde roman-en artieklskrywer en lid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Sedert 2000 werk sy by ‘n internasionale parfuummaatskappy in Johannesburg.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account