FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Antwoord-Reeks Graad 11 wiskundige geletterdheid 3 in 1 KABV Studiegids

Susan Nicol
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Hierdie 3 in 1 studiegids bied 'n gegronde oorgang tussen die basiese konsepte wat in Graad 10 Wiskundige Geletterdheid behandel is en die vaardighede wat nodig is vir die Graad 12-eindeksamen. Dit bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde in al 7 onderwerpe, Oefeninge en 'Toets jou Begrippe' vir elke onderwerp en Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & nuttige wenke. Hierdie boek is volgepak met inhoud, toepassings en assessering en sal tuis en in die klaskamer baie goed gebruik kan word. 'n Toeganklike, logiese benadering maak die leerervaring makliker. Die rangskikking en aanbieding van die materiaal gekombineer met verduidelikende notas, motiveer leerders om hul vaardigheid in hierdie kernvak te verbeter. Die uitgebreide reeks vrae fokus daarop om vaardighede te ontwikkel om wiskundige probleme in die werklike lewe, binne die raamwerk van die KABV-kurrikulum, aan te pak. Leerders word toegerus om uitdagende vrae met selfvertroue en insig te benader. Al verskil hul vermoens en leerstyle, sal alle Graad 11-leerders hierdie boek as 'n treffer ervaar.
      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: Susan Nicol EAN: 9781920558307 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 300 cm
      PUBLISHED BY: The Answer DATE PUBLISHED: 2016-11-16 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Mathematics / General, JUVENILE NONFICTION / Study Aids / Test Preparation WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      Republic of South Africa, For specific national or regional educational curricula, Educational: Mathematics and numeracy, Educational: Study and revision guides

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account